Quantcast
Channel: Watkykjy Gigs – Watkykjy
Browsing all 46 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fokofpolisiekar – gigs in Gauteng (wen tickets en ‘n moerse skaars vinyl)

Fokofpolisiekar rock Suid-Afrika vir meer as tien jaar lank al en het in 2004 hul eerste vollengte album, Lugsteuring, release. Nou tien jaar later is die outjie op vinyl beskikbaar (heavy limited –...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brett Newski tours South Africa

Hi, I’m Brett Newski. I write heaps of songs and tour my face off in an effort to keep my A.D.D. under control. There are two people who refer to my style as, “American Folk Armageddon,” which happens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom neem deel aan die Watkykjy Dooskar Derby 4 Oktober by die Melkery

Weet jy van die Dooskar Derby, huh? Ons klap hom Satedag 4 Oktober laatmiddag so tussen die oggend en die aand se bands by die Melkery. Jy skryf in vir R20 cash. Hoe meer mense deelneem, hoe groter is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

aKing release hulle vierde studio album, Morning After.

aKING launch moreaand (Woensdag 17 September) hulle vierdie  studio album, Morning After by Assembly in Kaapstad. Hierdie album het hulle so net oor die agtien maande geneem om te record en hulle het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak jy uit van die Melkery?

Jy behoort teen hierdie tyd heel bewus te wees van Watkykjy se moerse party die 4de Oktober by Die Melkery, maar sommige van julle weet dalk nie watse befokte venue die plek is nie. Behalwe dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nasionale Braaidag (Erfenisdag) – kom braai en kyk bands verniet!

Kom stiek more uit by Wolmer Bush Lounge vir ‘n moerse lekker kuier met 9 bands op Nasionale Braaidag met ‘n hele klomp bands. Daar is genoeg skaduwee , shelter, ‘n cash bar, free en veilige parking,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wanneer jy dronk raak en uitnodigings maak…

Raak jy soms dronk wanneer jy uitnodigings stuur of maak? Ons praat nie hier van daai keer wat jy per ongeluk die verkeerde vriend uitnooi wat jou nefie wil bliksem nie of dalk daai keer toe jy vergeet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cortina Whiplash. Watkykjy party more!

Die gooses van Cortina Whiplash het kom draai skiet vir so paar biere en ‘n one take song of wat, sommer so langs die pool gesit en doen. Check die video hieronder. Onthou die Watkykjy party more...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weet jy hoe ‘n Otterlake? Slat uit by ‘n kaklekker festival buite Pretoria,...

Dis langnaweek, ou pellie. As jy besluit het om by die huis in die pisvelle te lê, good for you. As jy egter moerse graag iets lekker wil doen en nie weet wat daai iets lekker is nie het ons vir jou ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bucks for Brixton – moerse benefit gig met befokte line-up hierdie Saterdag!

Om nou ‘n fokken lang storie kort te maak: Brixton Barnard van Brixtonmoordenroof Orkes moet ‘n operasie ondergaan om ‘n gewas op sy brein te verwyder en ons het besluit om ‘n benefit gig vir hom te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom kyk 1 September die Blues Broers by Atterbury teater! Score free tickets!

Heita! Dis heerlike lente, Pretoria lyk en is befok lekker en dis daai tyd van die jaar wat dit weer begin lekker raak om in die aande uit te gaan en bands te loop kokkenodge. Sommer so op ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gatvol vir kak tunes? Kom was jou pantie.

Fokkit ek love rugby, maar jirre die tunes wat by plekke soos Loftus, Ellis Park en Nuweland jol skep die indruk dat die Afrikaner about fokkol kultuur het nie. Fokkit en fokkol in een sin pappie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Even Cowgirls Get The Blues – ons gooi weer ‘n party! Score tickets!

Maak ‘n knoop in jou piel: Volgende Saterdag, 17 Oktober gooi ons, tesame met die SA Blues Society ‘n dik party by Die Melkery, daai kaklekker plaas tussen Pretoria en OR Thambo op die R21. Directions...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Punk in plakkies – Die lament van ‘n lui anargis

Hannes Brümmer is die punk in plakkies. Die lui anargis. ‘n Versigtige aktivis. Die bra se eerste volwaardige stand-up one-man show beloof om insig te gee tot sy unieke lewenssiening en ‘n wye...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fokol beplan vir new years? Join Watkykjy virre dik party!

Het jy fokol plek om nuwejaar te celebrate? Soek jy ‘n plek waar jy geswaai kan raak en oorslaap sonder om oor die pote te worry? Kom join ons vir ‘n heerlike skoffelsessie oppieplaas vir die naweek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Flying Dutchmen saam met Casper de Vries in Centurion, hierdie Donderdag!

Casper de Vries is ongetwyfeld Suid-Afrika se mees bekende Afrikaanse teaterkomediant en 30 jaar se ervaring, 13 one-man shows en TV reekse soos Die Casper Rasper show en Haak-en-Steek beteken dat ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Albert Frost vanaand by Atterbury Teater in Pretoria!

Julle marabsies werk probably so hard dat julle vergeet het dat more ‘n public holiday is. Vandag is soos ‘n mini Vrydag. Fuck yeah! So slaan uit soos masels by Atterbury Theatre in Snor City vanaand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Wolmer Rock Show skop vanaand af! Slip uit by die werk.

Dis langnaweek en as jy tot dusver nog fokol beplan het, stel ons die Wolmer Rock show voor in die Noorde van Pretoria. Dit skop vandag af en eindig Sondag. Maandag is ‘n public holiday, so jy kan jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Camp Rock – Watkykjy gooi ‘n vet rock ‘n roll show by Die Melkery

Heita, maats! November is ‘n heavy poes maand. Dis so nowhere tyd van die jaar waneer mense die hare uit hulle koppe wil begin trek. Dis die langste stretch van die jaar sonder ‘n publieke vakansiedag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Purely Pretoria Bierfees, hierdie Saterdag!

Die idee agter die Purely Pretoria Bierfees is net soos die naam sê: Pretoria Breweries en Pretoria Bands. https://www.facebook.com/Purely-Pretoria-282156945490515/ Dit is ‘n free Bierfees niks van...

View Article
Browsing all 46 articles
Browse latest View live




Latest Images